Tag Archives: Jan Rhaap

JAN RHAAP KAN NIE DANS NIE!

Jan Rhaap

Met die eerste paar note van Jan Rhaap se nuutste enkelsnit, Jan Ek Kan Nie Dans Nie, word jy dadelik herinner aan Kenny Loggins se 1984 treffer Footloose. Die lirieke verwys tong-in-kies na Patrick Swayze en Jennifer Grey se onvergeetlike pas de deux in die film Dirty Dancing en noem selfs die Jerusalema dans wat […]