SOSIAAL AFRIKAANS TOP 20

Sosiaal Digitaal se eerste Afrikaans Top 20 is hier. Hierdie digitale trefferparade is opgestel volgens watter liedjies presteer op Apple Music, Spotify en Radio. Laai die speellys af en ondersteun jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars.

HIER IS ONS TOP 20

  1. THEUNS JORDAAN: SAL JY BLY
  2. IRENE-LOUISE VAN WYK: TEKKIES BRAND
  3. DEMI LEE MOORE: KAN JOU NIE MY MAAK LIEFHÊ
  4. BERNICE WEST: DINK AAN JOU
  5. ROOKSEIN: MISKIEN
  6. ALTER EGO: VERNIEL MY MAAR
  7. STRAATLIGKINDERS: DAPPER
  8. SIMONÉ ROETS FEAT JOSHUA NA DIE REËN: ONGEREP
  9. APPEL: HARDWERKENDE MAN
  10. ELOFF: JOHNNIE BLOU
  11. GIFT MATJILA: EK STAAN BY JOU
  12. LEAH: MOVE AAN
  13. ZYBRANDT: VLERKE NEER
  14. ZAAN SONNEKUS: TIENERKWAAD
  15. JACK AND JUNE: SMOORVERLIEF
  16. DIRK VAN DER WESTHUIZEN: ZOEPA
  17. KURT DARREN: OPMAAK LIEFDE
  18. DIE HEUWELS FANTASTIES: HOOR JY MY
  19. JULANIE J: BITTER
  20. SCHEPPEL: NONNA/DINA

LAAI DIE SPEELLYS AF HIER

Leave a Reply

Education Template

%d bloggers like this: