JACK AND JUNE VIER ‘KERSFEESTYD’ MET NUWE ENKELSNIT

JACK AND JUNE KERSFEESTYD

Die beminde Afrikaanse-duo, Jack & June, het pas hulle Kersfees-enkelsnit ‘Kersfeestyd’ bekend gestel. Dit is gevul met nostalgiese oomblikke wat wissel van Jan Ellispoeding in die oond, samesyn, geskenke onder die boom en die geluide van kinders wat lag – al die dinge wat Kersfees spesiaal maak.

Kom in die feesgees met Jack & June se ‘Kersfeestyd’ en maak seker om dit by jou gunsteling Kersfees-speellys te voeg.

LUISTER NA KERSFEESTYD HIER:

Leave a Reply

Education Template

%d bloggers like this: