SOSIAAL DIGITAAL

GRIMERING WENKE VIR WINTER 2021

Loraine Olivier van Style and Make-up Effect is bekend as een van ons Land se top grimeer-kunstenaars Sy deel stap-vir-stap hoe om jou gelaat ‘n bietjie warmer te laat met die nuutse internationale tendense hierdie winter.

Winter 2021 se top tendense fokus op ‘n natuurlike en gesonde vel. Ons probeer om die donker en dramatiese voorkoms te vermy en gebruik slegs ligte kleure. Ons fokus daar op om natuurlike skoonheid verbeter deur slegs die skadus op die gesig te gebruik.

Vir wenkbroue doen ons ‘n baie meer natuurlike wenkbrou teen oor die perfek-gekamde wenkbroue van die verlede. Vir die oë vermy ons die dramatiese swart oog potlood en ons doen eerder sagte bruin skadu oog lyn. ‘n Sagte, bruin rokerige oog is ook baie in die seisoen, met die klem op sag!

Wange word slegs natuurlik verbeter deur ‘n kontoer met sagte bruin te gebruik. Op die lippe doen ons geen kleur nie, maar ons gebruik wel ‘n lip-glans om die natuurlike lip voller telaat vertoon en om die hele prentjie mee af te rond.

Leave a Reply

Education Template

%d bloggers like this: