DANSVLOER TOE HIERDIE DESEMBER SAAM DIRK!

DIRK VAN DER WESTHUIZEN

Ware passie is om te doen waarvoor jy werklik lief is. Dirk van der Westhuizen is terug met ‘n “club-banger” wat volgens hom die musiek is wat hom die gelukkigste maak. Tot Ons Val is pas vrygestel en gaan beslis die liedjie wees waarop baie van ons die nuwe jaar mee gaan in dans.

Ek het van die begin van my loopbaan af vir myself ‘n weg oopgebreek met dans musiek. Dit is waar my ware passie lê – nie net as sanger nie, maar ook as entertainer,“ deel Dirk.

Hierdie song het “EDM Edge” maar ook sentiment en bederf met ‘n Slap-House intrumental wat jou voete gaan laat jeuk

LUISTER NA TOT ONS VAL HIER:

Leave a Reply

Education Template

%d bloggers like this: