Category Archives: Teater

DIE GELOFTE, ’N SPLINTERNUWE MUSIEKBLYSPEL NOU TE SIEN BY AFRIFORUM TEATER!

DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL, Inhoud Huis Musiek en AfriForum se langverwagte musiekblyspel, het op Donderdagaand, 5 Mei ‘n uiters suksesvolle mediavoorskou aangebied.  Op Vrydagaand, 6 Mei het hierdie indrukwekkende produksie amptelik geopen en is dit deur ‘n stampvol teater staande toegejuig! Die musiekblyspel sal nou vanaf 6 tot 29 Mei 2022 op die planke te […]

JOHAN VORSTER (EDEN), NADIA BEUKES, BERNICE WEST EN TALLE ANDER STERRE SKITTER BINNEKORT OP DIE PLANKE IN SPLINTERNUWE MUSIEKBLYSPEL!

Die pandemie, wat ’n groot impak op die teaterbedryf gehad het, is uiteindelik iets van die verlede en om dit te vier stel Inhoud Huis Musiek en AfriForum ’n splinternuwe musiekblyspel bekend! DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL, ’n musiekblyspel deur Johan Vorster met teks deur die bekroonde draaiboekskrywer Jannes Erasmus, volg die gebeure voordat Die Gelofte […]