Category Archives: Stories

JUAN BOUCHER STEL MUSIEKVIDEO VIR KOUE HANDE BEKEND

Juan Boucher het pas ‘n nuwe musiekvideo vir sy enkelsnit Koue Hande vanaf sy Hier Waar Ek Nou Is album bekend gestel. Hier Waar Ek Nou Is, het Juan se aanhangers aan ‘n nuwe klank voorgestel. ‘’Ons was opsoek na ‘n nuwe klank vir Juan se album. Ons het geluister na John Mayer se Last […]

TIKTOK STER, TiNO, REIK NA DIE STERRE MET DEBUUT ALBUM

Met sy virale videos het die TikTok ster, TiNO, vir homself ‘n platekontrak los gesing en nou is sy langverwagte debuut album getiteld Sterrekind uiteindelik hier. TiNO, oftewel Tinotenda Singe, is in 2002 in Harare, Zimbabwe gebore.  As kleuter het hy saam met sy ouers na Suid-Afrika verhuis en hulle in Swellendam gevestig, en tans […]

DAVID JOHNSON SE NUWE ENKELSNIT BRING HOOP NA DIE PANDEMIE

Die talentvolle sanger en akteur, David Johnson, wil mense inspireer om weer hoop in hulle harte te kweek met sy nuutste enkelsnit. KOM DANS SAAM MET MY is ’n folk-popliedjie, uit die pen van Theunis Duvenhage, en praat oor die lewe gedurende, en na, inperking. Dit is David se vierde radio-vrystelling en beloof om aanhangers […]

DAAR’S ‘N BOBBEJAAN INNI BRAUHAUS!

As een van die min musikante wat ‘n konsertina ewe hard as ‘n kitaar kan klap het sanger Henning Joubert vir homself ‘n reputasie gevestig as die baas van boeremusiek. Nou kort op die hakke van die bekendstelling van sy verwerking van Herman Holtzhausen se Transkaroo wat hy saam met sanger TiNO opgeneem het, is […]

REFENTSE VIER 5 JAAR HERDENKING VAN ‘DEUR MY VENSTER’ ALBUM

Hierdie week vier ons Refentse se eerste Afrikaanse album ‘Deur My Venster’ wat in 2017 sy debuut gemaak het. Hierdie juweel het Album van die Jaar en Digitale Album van die Jaar gewen, onder andere by die Ghoema Musiektoekennings wat duidelik ‘n merk in die Afrikaanse musiekbedryf gemaak het. ‘n Skatkis van nuwe skeppings, verweef […]

INTERNASIONAAL BEKROONDE AKSIEPRENT, INDEMINTY, NOU IN PLAASLIKE BIOSKOPE TE SIEN!

Na die suksesvolle bekendstelling van die fliek by die Fantasia Internasionale Rolprentfees in Kanada verlede jaar, word INDEMNITY uiteindelik in plaaslike bioskope vrygestel op 13 Mei 2022. Dié rolprent, Suid-Afrikaanse skrywer en regisseur – Travis Taute – se debuut-film, is baie goed ontvang deur oorsese kritici. Dit het ook plaaslike media beïndruk tydens die eksklusiewe media-voorskou […]

VONK MUSIEK LOODS KOMPETISIE VIR ASPIRANT-MUSIKANTE TER VIERING VAN KOOS KOMBUIS SE ”ELKE BOEMELAAR SE DROOM ALBUM”

Hierdie ikoniese debuut CD van Koos Kombuis (1994) is onlangs op alle digitale platforms deur Vonk Musiek heruitgereik, en om dit te vier word ‘n opwindende kompetisie geloots. Die wenner staan ‘n kans om ‘n splinternuwe Yamaha F-310 akoestiese ghitaar te wen! Al die snitte op “elke boemelaar se droom” is reeds op Youtube gelaai […]

ALMAL SKREEU BLOUMOORD

TIAAN ENSLIN In die strate van Boksburg word daar al vir ‘n geruime tyd gefluister oor ‘n band wat Afrikaanse musiek op sy kop gaan draai. Stadig het die klank van elektriese kitare begin weergalm en die nuus het versprei. Nou met die bekendstelling van hulle kortspeler wat hul liedjies, Dis Okay en Jy Moet […]

DIE GELOFTE, ’N SPLINTERNUWE MUSIEKBLYSPEL NOU TE SIEN BY AFRIFORUM TEATER!

DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL, Inhoud Huis Musiek en AfriForum se langverwagte musiekblyspel, het op Donderdagaand, 5 Mei ‘n uiters suksesvolle mediavoorskou aangebied.  Op Vrydagaand, 6 Mei het hierdie indrukwekkende produksie amptelik geopen en is dit deur ‘n stampvol teater staande toegejuig! Die musiekblyspel sal nou vanaf 6 tot 29 Mei 2022 op die planke te […]

SINCERELY ANNE SE NUUTSE ENKELSNIT ONDERSOEK LIEFDE EN VERBREEKTE VERHOUDINGS

Sincerely Anne, bekend vir haar strelende stem en aangrypende lirieke, het pas ’n splinternuwe enkelsnit vrygestel wat selfs die mees kritiese oor tevrede sal stel. Sy beskryf DYING TO LOVE YOU, as die mees waardevolle les wat sy in die lewe geleer het en dit gaan daaroor om te aanvaar wanneer ’n verhouding nie werk […]